Akademikus · Filosoof · Skrywer

Pieter Craffert

Oor die groot vrae — die mens, geloof, bewussyn en betekenis — in helder Afrikaans.

Pieter Craffert
Essays & artikels

Onlangse skryfwerk

Alles (42) →
Oor

Oor Pieter

Pieter F. Craffert is Emeritus Professor by Unisa en 'n Alexander von Humboldt-genoot. Meer as twee dekades gelede het sy dissiplinêre navorsing oor religieuse ervarings verskuif na interdissiplinêre navorsing oor sjamanisme en alternatiewe bewussynstoestande (ABT's). Hy skryf ’n boek oor Jesus as sjamaan figuur en naas die spesifieke model van sjamanisme is die belangrikste bydrae van die boek oor historiese navorsing. ’n Bedryf wat grootliks gerig word op die identifisering van outentieke materiaal om die historiese Jesus te beskryf, word omvorm in ’n historiese metode wat gerig is op die verstaan binne konteks van materiaal wat in ’n vreemde kulturele wêreld ontstaan het. Sentraal tot…

Lees meer →
Kontak

Vir lesings, gesprekke en navrae

Pieter is beskikbaar vir lesings, paneelgesprekke, onderhoude en akademiese samewerking.